<description>Die handboek, Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde, se derde, hersiene uitgawe is pas vrygestel. Die redaksie, proff. Adri Breed, Nerina Bosman en Wannie Carstens, vertel vir Ina Strydom meer oor die veranderinge, die waarde en die medewerkers. Die boek is ook nie net vir studente bedoel nie, maar sal vir enigeen met ‘n belangstelling in Afrikaans van waarde wees.</description>

Jane Linley-Thomas (Archive)

East Coast Radio - Catch Up

Taaldinge 26 Januarie 2025

JAN 26, 202524 MIN
Jane Linley-Thomas (Archive)

Taaldinge 26 Januarie 2025

JAN 26, 202524 MIN

Description

Die handboek, Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde, se derde, hersiene uitgawe is pas vrygestel. Die redaksie, proff. Adri Breed, Nerina Bosman en Wannie Carstens, vertel vir Ina Strydom meer oor die veranderinge, die waarde en die medewerkers. Die boek is ook nie net vir studente bedoel nie, maar sal vir enigeen met ‘n belangstelling in Afrikaans van waarde wees.