Leef en Droom God se Droom deur Profetiese Openbaring
JAN 18, 202677 MIN
Leef en Droom God se Droom deur Profetiese Openbaring
JAN 18, 202677 MIN
Description
<p>Ons almal droom—van ’n beter lewe, meer sukses, groter invloed en erkenning—maar die meeste drome bly net drome, as jy nie die werk insit om 'n droom te verwesenlik nie. Baie drome is egter net selfsugtige ambisie is en nie roeping nie. Daar is ’n wêreld se verskil tussen om jou eie droom na te jaag en om God se droom te leef: ambisie bou ’n naam, roeping bou ’n nalatenskap. Ambisie vra wat ek kan kry; roeping vra wat ek kan gee. Miskien voel jy vandag soos Josef in die put, of in kettings, of soos Jesus in Nasaret—ongesien en onderskat. Maar hoor dit: God se droom vir jou lewe is groter as jou huidige seisoen; sy woord oor jou is sterker as jou omstandighede; sy roeping is dieper as jou eie ambisie. Moenie net jou drome droom nie—droom God se droom, en leef dit met geloof, gehoorsaamheid en heilige oorgawe.www.harvestercederberg.co.za/droom-die-here-se-droom-deur-profetiese-input/</p>