Maroela-onderhoude
Maroela Media
Overview
Episodes
Details
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Recent Episodes
FEB 12, 2026
Duo sing vir broodwinners in buiteland
“Ons land is in ʼn situasie waar boere oorsee moet gaan werk om te oorleef, terwyl dit dalk nooit die plan was nie.”
7 MIN
FEB 9, 2026
Liefdesliedjie op skrywerskamp gebore
“Alles vir ʼn oomblik” is nie jou deursnee-liefdesliedjie nie, aangesien dit ʼn mengsel van angstigheid en positiwiteit oor die liefde bevat.
9 MIN
FEB 6, 2026
Sangersvriende sing oor Groot Trek
“Ek weet nie of kinders nog baie oor die Groot Trek op skool leer nie, so kom ons sing daaroor.”
8 MIN
FEB 6, 2026
Jakkie Louw wil vir jou kinders stories vertel
“Daar is te min nuwe Afrikaanse stories vir kinders. Ek het ʼn lekker klomp stories wat nooit gaan opraak nie.”
8 MIN
FEB 4, 2026
Jo Black gaan HelpJag om kinders te voed
“Ons almal wil iets goeds doen, almal wil ʼn verskil maak. Daar is drie goed wat jy kan gee: iets, jou tyd of geld.”
8 MIN
See all episodes