<p>Episode 9 bring jou op die hoogte van die mannetjiesvroue in die voorkamer se persoonlike sake. Ons is opgewonde om vir jou insiggewende en vermaaklike inhoud te bring in 2022 – e-pos gerus enige voorstelle vir episodes na <a href="mailto:
[email protected]">
[email protected]</a>.</p>
<p>Mannetjiesvrou – leer jou les.</p>
<p>Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”</p>