Die Mevrouens het al in baie buurte gebly – sommige van die bure word soos familie, maar dan is daar daai karakters wat mens laat wonder wat jy in jou vorige lewe gesondig het om dit te verdien. Of miskien was Mevrou se huishouding die bure met die sonde. Gerda de Sousa en Dianne Broodryk onthou die bure wat die straat laat brul het, en nie van plesier nie. In dié episode praat die Mevrouens uit oor wat al in die agterplaas langsaan aanskou is ... <a href="https://www.jacarandafm.com/jacpod/mevrou-mevrou/">Podcast page on Jacaranda FM's website</a>