Mevrou vier die veertigs

MAY 15, 20260 MIN
Mevrou Mevrou

Mevrou vier die veertigs

MAY 15, 20260 MIN

Description

Mevrou Mevrou is terug met ’n spesiale mini-reeks om Jacaranda FM se 40ste verjaarsdag te vier. In egte Mevrou styl, wonder Gerda de Sousa en Dianne Broodryk nie net hoe veertig deesdae lyk nie - hulle gaan ook oor tot aksie. Die Mevrouers lag, kla, knyp die oë toe, vra raad by hulle kollegas en hoop om na hierdie feestelikheid ook bietjie wyser ander kant uit te kom. Hulle bevestig wel hulle vermoede: 40 is Fabulous!<br /> <br /> First episode drops 19 May, 2026! <a href="https://www.jacarandafm.com/jacpod/mevrou-mevrou/">Podcast page on Jacaranda FM's website</a>