Anoniem vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai hoe hul sal reageer as een van hulle kinders gay of lesbies is? Sy weet al vir jare dat sy van meisies hou en “anders” is as haar vriende. Sy is bang om uit die kas te klim maar ‘n verhouding raak nou ernstig.

Wat sê die Tannies

Afrikaans.Radio

Ek is "anders", help asb!

JUL 10, 202310 MIN
Wat sê die Tannies

Ek is "anders", help asb!

JUL 10, 202310 MIN

Description

Anoniem vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai hoe hul sal reageer as een van hulle kinders gay of lesbies is? Sy weet al vir jare dat sy van meisies hou en “anders” is as haar vriende. Sy is bang om uit die kas te klim maar ‘n verhouding raak nou ernstig. <a href="https://www.afrikaans.radio">Afrikaans.Radio</a> &middot; <a href="https://afrikaans.radio/podsendings/wat-se-die-tannies/">Wat sê die Tannies</a>