Tannie Lettie en Tante Meraai gee raad oor Afrikaanse musiek. Die Tannies het ‘n brief ontvang wat vra vir goeie Afrikaanse liedjies wat die persoon kan luister in hul bakkie en ook wanneer hulle braai. Die Tannies deel hul idees oor wat is ‘n goeie begin sonder om spookasem musiek te luiter.

Wat sê die Tannies

Afrikaans.Radio

Is al die goeie Afrikaanse musiek reeds gemaak?

MAY 16, 202315 MIN
Wat sê die Tannies

Is al die goeie Afrikaanse musiek reeds gemaak?

MAY 16, 202315 MIN

Description

Tannie Lettie en Tante Meraai gee raad oor Afrikaanse musiek. Die Tannies het ‘n brief ontvang wat vra vir goeie Afrikaanse liedjies wat die persoon kan luister in hul bakkie en ook wanneer hulle braai. Die Tannies deel hul idees oor wat is ‘n goeie begin sonder om spookasem musiek te luiter. <a href="https://www.afrikaans.radio">Afrikaans.Radio</a> &middot; <a href="https://afrikaans.radio/podsendings/wat-se-die-tannies/">Wat sê die Tannies</a>