Episode 8 - Goeie gesonde verhoudings, selfs met tieners
DEC 9, 202464 MIN
Episode 8 - Goeie gesonde verhoudings, selfs met tieners
DEC 9, 202464 MIN
Description
<p>Hierdie episodepraat ons oor verhoudings, spesifiek hoe ons gesonde, groeiende bande kan bou—veral met ons tieners. </p>
<p>Kom sit saam om Die Tafel en ontdek hoe jy sterk en betekenisvolle verhoudings kan kweek wat blywend is.</p>