/https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/image-logo/13663288/Untitled_design_2_729fq.png)
Ligpunt Pretoria
Ligpunt Pretoria
385. Heilig in Hoop (5): "Gereed vir Glorie"
SEP 14, 202639 MIN
/https://pbcdn1.podbean.com/imglogo/ep-logo/pbblog13663288/Heilig_in_Hoop_Podcast_2_70qq5.png)
Description
’n Goeie begin is nie genoeg nie — die Christelike lewe het ook ’n goeie einde nodig, gereed vir die wederkoms van Christus. Ware geloof en liefde is nooit klaar nie: dit het voortdurend aanvulling nodig, en dit is uiteindelik God alleen wat dit gee.
Teks: 1 Thessalonisense 3:13-16 (AFR2020)
Prediker: Johan Verster
Datum: 13 September 2026

