Description
Die evangelie se "heiligmakende" werk in ons hou nooit op nie. Die vyand van heiligmaking is die leuen dat ek genoeg gedoen het of nie meer kan doen nie. Spesifiek hier is die oproep tot meer en meer heiligheid, 'n oproep tot meer en meer seksuele reinheid.
Teks: 1 Thessalonisense 4:1-12 (ESV)
Prediker: Johan van Aswegen
Datum: 20 September 2026