Ligpunt Pretoria

Ligpunt Pretoria

390. Heilig in Hoop (7): "Meer en Meer Liefde"

SEP 29, 202634 MIN

Description

Die evangelie se "heiligmakende" werk in ons hou nooit op nie. Die vyand van heiligmaking is die leuen dat ek genoeg gedoen het of nie meer kan doen nie. Die oproep hier is tot meer en meer heiligheid in die area van broederliefde. Teks: 1 Thess 4:1–12 (ESV) Prediker: Johan van Aswegen Datum: 27 September 2026