Ligpunt Pretoria

Ligpunt Pretoria

392. Heilig in Hoop (9): "Kinders van die Lig"

OCT 13, 202642 MIN

Description

Kinders van die lig leef nugter en gereed vir Jesus se wederkoms, omdat hulle nou reeds in Sy redding deel. Teks: 1 Thessalonisense 5:1-11 (AFR2020) Prediker: Stephan Truter Datum: 11 Oktober 2026