Zeal Men's Podcast
Zeal Men's Ministry
Ep 10. Mindset - Zeal Manne Potgooi
APR 14, 202134 MIN
Description
Mindset van 'n man van geloof. Hierdie episode sluit aan by die dapper man, Heinrich Terblanche 'Ollie' se getuienis en vorige episode.
Die lewe werk nie atyd uit soos ons beplan nie. Ons ingestelheid, of dan "mindset" bepaal hoe ons daar deur sal kom en hoe ons dit hanteer. As manne van geloof het ons 'n voordeel. Kom luister en kuier saam.

