Vir vervolgde gelowiges kan ʼn enkele Bybel die verskil tussen wanhoop en volharding wees. Jy kan help om God se Woord in die hande van iemand te plaas wat hul lewe vir hul geloof waag. Elizabeth Botha van Geopende Deure Afrika het Maroela Media meer oor die veldtog vertel.

Maroela-onderhoude

Maroela Media

Gee ʼn Bybel, verander ʼn lewe

DEC 11, 202513 MIN
Maroela-onderhoude

Gee ʼn Bybel, verander ʼn lewe

DEC 11, 202513 MIN

Description

Vir vervolgde gelowiges kan ʼn enkele Bybel die verskil tussen wanhoop en volharding wees. Jy kan help om God se Woord in die hande van iemand te plaas wat hul lewe vir hul geloof waag. Elizabeth Botha van Geopende Deure Afrika het Maroela Media meer oor die veldtog vertel. <a href="https://maroelamedia.co.za">Maroela Media</a>