Lees: Ef 6:10-20.

Fokus: Ef 6:11,12.

Strategie teen die listige aanslae van die duiwel.

Raak bewus van twee duidelike vlakke van kommunikasie:

· Saaklike-kommunikasie: die onderwerpe van bespreking wat betrekking het op die lewe en ons huwelik.

· Verhoudings-kommunikasie: boodskappe wat ons aan mekaar stuur wat betrekking het op ons identiteit en waarde.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

· Verduidelik vlak 1 kommunikasie met ‘n praktiese voorbeeld.

· Verduidelik vlak 2 kommunikasie met ‘n praktiese voorbeeld.

· Hoekom kan jy jammer sê al was jy nie verkeerd op vlak 1 kommunikasie nie?