Lees: Gen 11:1-9 en Joh 17:11,20-23.

Fokus: Gen 11:6,7 (AFR53).

Eenheid: Vereiste vir God se bonatuurlike werking deur ons.

• Vir die mense van Babel sal niks meer onmoontlik wees nie want (1) hulle was eensgesind, (2)

hulle het ‘n gesamentlike doel gehad, (3) hulle het goeie kommunikasie tussen mekaar gehad (Gen

11:6).

• Daar het nog egter een saak vir hulle kortgekom om suksesvol te wees: God se wil. Hulle eenheid

en gesamentlike doel was teen God se wil.

• God gryp in en ontwrig een van die vereistes om as groep suksesvol te wees: Hy ontwrig hulle

kommunikasiesisteem (Gen 11:7).

• God se wil loop uit op die nageslag van Sem uit wie later Jesus Christus gebore word, want dit is

God se wil dat ons in Jesus Christus ons eenheid sal vind (Joh 17:23).

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

• Wat ontbreek dalk in ons gemeente, jou selgroep, jou gesin, jou huwelik, om suksesvol te kan

funksioneer? (Gen 11:6)

• Noem voorbeelde hoe die duiwel kommunikasie ontwrig tussen gelowiges.

• Hoe is ware eenheid moontlik?

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Gereformeerde kerk Bergbron

Sondag 8 Februarie 2026 Stephan Briel

FEB 10, 202634 MIN
Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Sondag 8 Februarie 2026 Stephan Briel

FEB 10, 202634 MIN

Description