Skip to main content
SearchDiscoverMy Podcasts
Sign In

Die TAFEL

#projectschools

Details

Welkom by ons podcast oor geloof en mental health! Kom reis saam met Dr. Heinrich Koekemoer en Gerhard de Jager. Luister na die gesprekke oor hoe hierdie twee aspekte nie van mekaar geskei is nie. Sluit by ons aan op hierdie betekenisvolle reis na geestelike en emosionele welstand.

Recent Episodes

DEC 9, 2024
Episode 8 - Goeie gesonde verhoudings, selfs met tieners
Hierdie episodepraat ons oor verhoudings, spesifiek hoe ons gesonde, groeiende bande kan bou—veral met ons tieners. Kom sit saam om Die Tafel en ontdek hoe jy sterk en betekenisvolle verhoudings kan kweek wat blywend is.
64 MIN
AUG 6, 2024
Episode 7 - Angs: ‘On the field and off the field training
Is daar iets wat jy kan doen om jou angs te verlig? In hierdie episode kyk ons na 'n paar sulke wenke wat jou kan help.
59 MIN
MAY 14, 2024
Episode 6 - Angs en Vrees
Angs en vrees verskil van mekaar, die een is nodig en belangrik die ander een kort jou lewenskwaliteit in. Is angs en vrees 'n sonde? Hierdie is net van die punte waaroor ons gesels in hierdie episode.
57 MIN
APR 15, 2024
Episode 5 - Depressie, mindfulness en meditasie
Kan depressie behandel word sonder medikasie en watse rol speel meditasie en mindfulness in hierdie gesprek?
54 MIN
NOV 30, 2023
Episode 4 - Depressie Deel 2
In hierdie episode gesels ons verder oor die groot tema van depressie, ons gesels oor medikasie en ook oor selfdood. Hoe werk dit ook saam met geloof?
57 MIN
Podcast Guru

Company

About
Contact Us
Privacy Policy
Terms and Conditions