Episode 8 - Goeie gesonde verhoudings, selfs met tieners
DEC 9, 202464 MIN
Description
Hierdie episodepraat ons oor verhoudings, spesifiek hoe ons gesonde, groeiende bande kan bou—veral met ons tieners.
Kom sit saam om Die Tafel en ontdek hoe jy sterk en betekenisvolle verhoudings kan kweek wat blywend is.