Spektrum

Radio Pulpit

Huweliksfokus: Genade is 'n kragtige wapen

OCT 21, 20264 MIN

Description

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Genade is ‘n kragtige wapen.” Spektrum Podcasts