Skip to main content
SearchDiscoverMy Podcasts
Sign In

Spektrum

Radio Pulpit

  • Religion & Spirituality

Details

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Recent Episodes

SEP 29, 2026
Jannie Pelser Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende aan die beurt met sy insigte oor huidige nuusgebeure
5 MIN
SEP 29, 2026
Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
4 MIN
SEP 24, 2026
Kalaharistories - Wanneer honger bid
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wanneer honger bid” uit Gen 27:34
5 MIN
SEP 24, 2026
Corné Badenhorst se Katrientjie bediening
Johann Els gesels met Corné Badenhorst oor haar Katrientjie bediening en oor haar getuienis en haar pad met Jesus deur onmoontlike gebrokenheid.
10 MIN
SEP 23, 2026
Vanessa Potgieter se "Littetekens van Liefde"
Johann Els gesels met Vanessa Potgieter oor haar "Littetekens van Liefde".
8 MIN
Podcast Guru
Language
Content region

Company

About
Contact Us
Privacy Policy
Terms and Conditions