Spektrum

Radio Pulpit

Kalaharistories: God fluister nog

OCT 22, 20267 MIN

Description

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “God fluister nog” uit 1 Tim 4:12 Spektrum Podcasts